Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening 'n Missionêre Christologie

In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: 'n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur 'n hermeneutiek en e...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Verster, Pieter
Format: eBook
Language:Afrikaans
Published: Bloemfontein UJ Press 2017
Subjects:
Hel
Online Access:
Collection: Directory of Open Access Books - Collection details see MPG.ReNa
Description
Summary:In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: 'n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur 'n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. - Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
Item Description:Creative Commons (cc), https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/
Physical Description:1 electronic resource (321 p.)
ISBN:9781928424116
9781928424109